n Studie van die houding en gesindheid teenoor spesiale onderwys soos geopenbaar deur 'n groep ouers van spesiale klas-leerlinge in Oos-Kaapland

dc.contributor.advisorNoble, A
dc.contributor.authorBouwer, Jeremia Cornelius Esias
dc.date.accessioned2026-02-09T16:19:22Z
dc.date.issued1979
dc.description.abstractDie weerstand wat ouers soms teen Spesiale Onderwys bied, kan stremmend inwerk op leerlinge. Om insig in die gesindheid van ouers van Spesiale Klas-Ieerlinge te verkry, is 'n gewysigde vorm van die Thurston Sentence Completion Form gebruik. Die vorms is deur ouers van leerlinge in 'n aantal Spesiale Klasse in Oos-Kaapland voltooi en die response is in positiewe en negatiewe reaksies ingedeel. Ook is elke item ontleed. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat die meeste ouers tog weI positief ingesteld is teenoor Spesiale Onderwys en inderdaad erkenning verleen aan die werk wat in die klasse gedoen word. Die behoefte aan 'n nouer skakeling tussen die betrokke ouers en die skole het duidelik na vore gekom
dc.description.degreeDoctoral thesis
dc.description.degreePhD
dc.format.extent490 pages
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.otherhttp://hdl.handle.net/10962/d1001427
dc.identifier.urihttps://researchrepository.ru.ac.za/handle/123456789/1460
dc.languageAfrikaans
dc.publisherRhodes University, Faculty of Education, Department of Education
dc.rightsBouwer, Jeremia Cornelius Esias
dc.subjectSpecial education -- South Africa -- Eastern Cape
dc.titlen Studie van die houding en gesindheid teenoor spesiale onderwys soos geopenbaar deur 'n groep ouers van spesiale klas-leerlinge in Oos-Kaapland
dc.typeAcademic thesis

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
vital_1361+SOURCEPDF+SOURCEPDF.0.pdf
Size:
46.73 MB
Format:
Adobe Portable Document Format