Boerdery in die Suid-Afrikaanse Republiek 1858-1899

dc.contributor.advisorDu Toit, A E
dc.contributor.authorNaudé, Petrus
dc.date.accessioned2026-02-05T06:06:07Z
dc.date.issued1954
dc.description.abstractIn Suid-Afrika het die opkoms van die sosialistiese gedagte teen die einde van die negentiende eeu ook merkbare invloed op die staatshuishouding gehad. In die negentiende eeu was die ekonomiese wetgewing, hoofsaaklik onder invloed van die indiwidualisme volgens die leer van "Laissez- faire", daarop gerig om die maksimum welvaart te verkry deur vrye mededinging aan te moedig en te beskerm, en om privaat inisiatief sy gang te laat gaan. Daar het egter geleidelik 'n verandering in hierdie houding en beleid ingetree. Deur 'n verandering in die beskouing omtrent die einddoel van die menslike arbeid en sy ekonomiese bedrywigheid moes die staat uit sosiaal-ekonomiese oorwegings sekere seksies van die samelewing deur spesiale en beskermende wetgewing te hulp kom. Die ontwikkeling van die aandeel wat die staat geneem het in die beheer en bevordering van die welvaart van die boere in die Suid-Afrikaanse Republiek is ' n voorbeeld van die voorgenoemde omwenteling in die ekonomiese en bedryfslewe teen die einde van die vorige eeu. Die staat het aanvanklik weinig gedoen vir die bevordering en beheer van die onderhoudsboerdery. Later, met die veranderde boerderyekonomie, het staatshulp, staatsvoorligting en -beheer egter noodsaaklik geword. Gedurende die laaste jare van die Suid- Afrikaanse Republiek het die owerheid meer en meer verpligtings teenoor die boeregemeenskap aanvaar. Namate die staat groter hulp en diens verskaf het, na dié mate moes hy ook groter beheer uitoefen.
dc.description.degreeDoctoral thesis
dc.description.degreePhD
dc.format.extent281, 252 pages
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.otherhttp://hdl.handle.net/10962/d1012946
dc.identifier.urihttps://researchrepository.ru.ac.za/handle/123456789/1100
dc.languageAfrikaans
dc.publisherRhodes University, Faculty of Commerce, Department of Economics and Economic History
dc.rightsNaudé, Petrus
dc.subjectAgriculture -- South Africa -- History -- 19th century
dc.subjectAgricultural laborers -- South Africa -- History
dc.subjectAgriculture -- Economic aspects -- South Africa -- History
dc.subjectFarmers -- South Africa -- History -- 19th century
dc.titleBoerdery in die Suid-Afrikaanse Republiek 1858-1899
dc.typeAcademic thesis

Files

Original bundle

Now showing 1 - 2 of 2
Loading...
Thumbnail Image
Name:
vital_1092+SOURCEPDF1+SOURCEPDF1.0.pdf
Size:
49.68 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Loading...
Thumbnail Image
Name:
vital_1092+SOURCEPDF2+SOURCEPDF2.0.pdf
Size:
33.77 MB
Format:
Adobe Portable Document Format