Skoolvoorligting in die primêreskool met spesifieke verwysing na druiping van intelligente leerlinge in Kaapland

dc.contributor.advisorDovey, Ken
dc.contributor.authorMaritz, Jacob Petrus
dc.date.accessioned2026-02-09T16:22:53Z
dc.date.issued1985
dc.description.abstractDie doelstellings van onderwys in die primereskool maak o.a. voorsiening vir al die behoeftes van leerlinge. Om die doel te bereik is dit nood saaklik dat alle moontlike middele en dienste benut word. Skoolvoorligting maak 'n noodsaaklike deel uit van die spektrum van voorsiening. Skoolvoorligting is nie iets nuut wat van buite op die skool afgedruk word nie, maar vorm 'n integrale deel van gesonde onderwyspraktyk. Die gevaar bestaan dat skoolvoorligting sy invloed kan verloor ten koste van 'n meer a kademiesgerigte leerplan. In die lig hiervan is dit nodig om te bepaal wat die aard en doel van skoolvoorligting in die primereskool is (Introduction, p. 8)
dc.description.degreeMaster's thesis
dc.description.degreeMEd
dc.format.extent139 pages
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.otherhttp://hdl.handle.net/10962/d1001432
dc.identifier.urihttps://researchrepository.ru.ac.za/handle/123456789/1490
dc.languageAfrikaans
dc.publisherRhodes University, Faculty of Education, Department of Education
dc.rightsMaritz, Jacob Petrus
dc.subjectCounseling in elementary education -- South Africa--Western Cape
dc.subjectSchool failure -- South Africa -- Western Cape
dc.titleSkoolvoorligting in die primêreskool met spesifieke verwysing na druiping van intelligente leerlinge in Kaapland
dc.typeAcademic thesis

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
vital_1366+SOURCEPDF+SOURCEPDF.0.pdf
Size:
13.43 MB
Format:
Adobe Portable Document Format