Engel en aarde : gedagtes oor "natuur en bo-natuur" by die lees van Sheila Cussons
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Rhodes University, Faculty of Humanities, School of Languages
Abstract
Hierdie studie is In poging om uit die veelgeskakeerde digwerk van Sheila Cussons een draad te neem en dit deur te volg; in die hoop dat dit 'n Ariadne-draad mag word tot beter besef van die ryk gestruktureerdheid en diepte van haar verwysingsveld, en die betekenis daarvan vir ons tyd. Dis dan primer die beeld van die engel wat nagespeur word, as bonatuurlike wese wat nie tot die vlak van die fisiese inkorporeer nie. (From Ch. 1)