Die sielkundige aanpassing van drie groepe Bantoes volgens die Rorschach toets

dc.contributor.advisorDe Villiers, D Z
dc.contributor.authorDu Preez, Pieter Hendrik
dc.date.accessioned2026-03-04T15:30:38Z
dc.date.issued1968
dc.description.abstractDie huidige belangrike rol wat die Bantoe van Afrika in internasionale sake speel, is welbekend. So ook die belangrikheid van die Suid-Afrikaanse Bantoe. Hierdie belangrikheid van die Bantoe het egter verbasend skielik en vinnig gekom, so vinnig dat wetenskaplike kennis van hom as mens, nie kon tred hou nie, met die gevolg dat die beskaafde wereld hom swak ken. Die doel van hierdie proefskrif is dan ook om meer Iig te probeer werp op die persoonlikheid van die Bantoe en die lnvloed wat die snel veranderende omstandighede op hom uitoefen. Ten einde die maksimum waarde uit die Rorschach toets wat aangewend is, te verkry, is dlt nodig om beide die determinants berekenings sowel as die inhoudsanalise in berekening te bring. Vir navorsingsdoeleindes waar die resultate van verskeie proefpersone saamgevoeg word in verskiIlende groepe, is dit egter 'n moelIike taak om die gegewens kwantitatief hanteerbaar te kry. Dit is die rede waarom in hierdie studie van ordeskale gebruik gemaak is wat vir die doel heel doeltreffend blyk te gewees het.
dc.description.degreeDoctoral thesis
dc.description.degreePhD
dc.format.extent374 pages
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.otherhttp://hdl.handle.net/10962/d1011495
dc.identifier.urihttps://researchrepository.ru.ac.za/handle/123456789/8131
dc.languageAfrikaans
dc.publisherRhodes University, Faculty of Humanities, Department of Psychology
dc.rightsDu Preez, Pieter Hendrik
dc.subjectRorschach test
dc.subjectBlack people -- South Africa -- Psychology
dc.subjectEthnopsychology
dc.titleDie sielkundige aanpassing van drie groepe Bantoes volgens die Rorschach toets
dc.typeAcademic thesis

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Die_sielkundige_aanpassing_van_drie_groepe_Bantoes_vital_3203.pdf
Size:
20.68 MB
Format:
Adobe Portable Document Format