Die dood, die minnaar en die oedipale struktuur in die Ingrid Jonker-teks

dc.contributor.authorVan Wyk, André Johan
dc.date.accessioned2026-03-04T14:34:43Z
dc.date.issued1987
dc.description.abstractFrom Inleiding: In dié inleiding word die implikasies van die woord "teks", asook die resepsie van die Ingrid Jonker-teks in die lig van haar dood, en 'n eie benaderingswyse, in teenstelling met die tradisionele kritiese metodes, bespreek. 1.1 Die teks: Die Ingrid Jonker-teks behels (met die dood, die rninnaar en die OedipaIe struktuur as uitgangspunt) aIIes waarop die woorde "Ingrid Jonker", as teks - die parentese tussen die datums op haar grafsteen - dui. Dit beteken dat genre-onderskeidinge en die onderskeid biografie en literatuur opgehef word. Verdere implikasies van die woord "teks" gaan vervolgens ter inleiding ondersoek word. Daar sal ruim gebruik gemaak word van die literêr-teoretiese en filosofiese veronderstellinge van Julia Kristeva, Maurice Blanchot, Jacques Derrida, Jacques Lacan, Pierre Macherey en Roland Barthes.
dc.description.degreeDoctoral thesis
dc.description.degreePhD
dc.format.extent305 pages
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.otherhttp://hdl.handle.net/10962/d1003917
dc.identifier.urihttps://researchrepository.ru.ac.za/handle/123456789/7310
dc.languageAfrikaans
dc.publisherRhodes University, Faculty of Humanities, School of Languages
dc.rightsVan Wyk, André Johan
dc.subjectJonker, Ingrid, 1933-1965 -- Criticism and interpretation
dc.subjectAfrikaans poetry -- History and criticism
dc.titleDie dood, die minnaar en die oedipale struktuur in die Ingrid Jonker-teks
dc.typeAcademic thesis

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Die_dood__die_minnaar_en_die_oedipale_struktuur_in_vital_3608.pdf
Size:
33.28 MB
Format:
Adobe Portable Document Format