Die evolusie van nedersetting in die Sondagsriviervallei
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Rhodes University, Faculty of Science, Department of Geography
Abstract
Soos die titel aandui is hierdie verhandeling 'n volledige en noukeurige oorsig van die evolusie (ontwikkeling) van blanke nedersetting in die Sondagsriviervallei. Dis die eerste poging wat aangewend is om die ontwikkeling op alle gebiede van die grondlegging af tot op die huidige datum teen 'n geskiedkundige agtergrond te skilder. Maar dwarsdaur is daar getrag om 'n duidelike begrip van die interaksie van natuur en mens te handhaaf.