Die stedelike informele sektor in die volkshuishouding van die Ciskei

dc.contributor.authorJacobs, François Alwyn
dc.date.accessioned2026-02-05T07:03:17Z
dc.date.issued1981
dc.description.abstractDie term "informele sektor" moet gesien word as 'n term of begrip wat geformuleer is vanuit ontwikkelingstudies ·.wat onderneem is oor tyd. Tydens die Koloniale tydperk is dit aanvaar dat die sogenaamde "moderne" sektor van die toe gewese kolonies, wel instaat sal wees om die surplus arbeid wat daar bestaan het, die Koloniale owerheid, mettertyd te absorbeer. Hierdie opvatting is gou as foutief bewys aangesien dit geblyk het dat die "moderne" sektor nie eers instaat is om die nuwe toetredes tot die arbeidsmark te absorbeer nie. Hierdie onvermoë van die moderne sektor het verder bygedra tot die probleme wat ontwikkel het as gevolg getree van die verstedelikingsproses wat nou na vore getree het. Die verstedelikingsproses het tot gevolg gehad dat die groeikoers van die potensiële stedelike arbeidsmag baie hoër was as die werkverskaffinskapasiteit van die “moderne" sektor. Navorsers het begin skryf van die Werkloosheidsprobleem. Later het andere verwys na die sogenaamde onderindiensnemingsprobleem. Alhoewel almal bewus was van die verskynsel, as die begrippe werkloosheid en onderindiensneming in ‘n ontwikkelende ekonomiese konteks moeilik definieerbaar.
dc.description.degreeMaster's thesis
dc.description.degreeMCom
dc.format.extent271 pages
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.otherhttp://hdl.handle.net/10962/d1006876
dc.identifier.urihttps://researchrepository.ru.ac.za/handle/123456789/1142
dc.languageAfrikaans
dc.publisherRhodes University, Faculty of Commerce, Department of Economics
dc.rightsJacobs, François Alwyn
dc.subjectCommunity development -- South Africa -- Ciskei
dc.subjectUrban policy -- South Africa -- Ciskei
dc.subjectCiskei (South Africa) -- Economic conditions
dc.titleDie stedelike informele sektor in die volkshuishouding van die Ciskei
dc.typeAcademic thesis

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
vital_1054+SOURCEPDF+SOURCEPDF.0.pdf
Size:
21.43 MB
Format:
Adobe Portable Document Format