Aspekte van die erotiek in enkele romans van André P Brink

dc.contributor.authorMilton, Laura
dc.date.accessioned2026-03-04T14:42:14Z
dc.date.issued1987
dc.description.abstractDie doel van hierdie studie is om ondersoek in te stel na aspekte van die erotiek in enkele romans van André P. Brink. Die studie bestaan uit twee afsonderlike dele: genoem 'teorie' en 'praktyk'. In die teoretiese deel sal daar eerstens kortliks gekyk word na 'n definiering van enkele kernbegrippe - onder andere 'seksualiteit', 'erotiek' en 'pornografie'. Daar word nie gepoog om algemeen-geldende definisies te formuleer nie, maar eerder definisies wat nuttig is vir die doel van hierdie studie. Daarna sal ondersoek ingestel word na Brink self se teoretiese formulerings met betrekking tot die erotiek. In die tweede deel sal gekonsentreer word op die erotiek in die praktyk van Brink se romans. Eerstens sal die keuse van romans verduidelik word en dan sal daar oorgegaan word tot 'n bespreking van drie romans: Die ambassadeur (1963), Kennis van die Aand (1973) en 'n Oomblik in die wind (1975). Ten slotte sal die gevolgtrekkings van die studie kortliks saamgevat word (Introduction, p. 1)
dc.description.degreeMaster's thesis
dc.description.degreeMA
dc.format.extent305 pages
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.otherhttp://hdl.handle.net/10962/d1002094
dc.identifier.urihttps://researchrepository.ru.ac.za/handle/123456789/7554
dc.languageAfrikaans
dc.publisherRhodes University, Faculty of Humanities, School of Languages
dc.rightsMilton, Laura
dc.subjectBrink, André P (André Philippus), 1935-2015 -- Criticism and interpretation
dc.titleAspekte van die erotiek in enkele romans van André P Brink
dc.typeAcademic thesis

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Aspekte_van_die_erotiek_in_enkele_romans_van_Andr__vital_3571.pdf
Size:
38.03 MB
Format:
Adobe Portable Document Format