Poësie in 'n Grensland-situasie : verkenning van die ontwikkeling van 'n tema en 'n houding in die Afrikaanse digkuns

dc.contributor.advisorAntonissen, R K J E
dc.contributor.authorVorster, Jo-Anne
dc.date.accessioned2026-03-04T14:42:23Z
dc.date.issued1963
dc.description.abstractFrom Introduction. In hierdie studie word 'n poging aangewend om 'n sekere aspek van, en 'n sekere ontwikkeling binne die Afrikaanse Poesie toe te lig. Onder Afrikaanse Poësie verstaan ons enige digwerk in Afrikaans, sy dit epies, liries of dramaties. Omdat ons o.m. belangstel in 'n sekere ontwikkeling, is ons uiteraard op 'n chronologiese indeling aangewys. Verskeie faktore (geskiedenis, kwaliteit van digwerk of gebrek aan kwaliteit, ens.) het daartoe bygedra dat ons in die Afrikaanse Poësie vyf groot periodes het wat vrywel onbestrede aanvaar word: die tydperk van die Genootskappers (vóór 1900); die tydperk van die Driemanskap (tussen 1900 en 1920); die insinking van die twintigerjare (1920 tot 1934); die vernuwing van Dertig (1934 tot 1945); die jongste tydperk (tot 1962). Hierdie algemeen aanvaarde indeling dien ons doel. Dit is egter noodsaaklik om dit onomwonde te stel dat die geesteshouding van die digter, soos ons dit uit die gedig leer ken, van groter belang is by ons studie as die ontstaansdatum van die gedig.
dc.description.degreeMaster's thesis
dc.description.degreeMA
dc.format.extent118 pages
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.otherhttp://hdl.handle.net/10962/d1013452
dc.identifier.urihttps://researchrepository.ru.ac.za/handle/123456789/7606
dc.languageAfrikaans
dc.publisherRhodes University, Faculty of Humanities, School of Languages
dc.rightsVorster, Jo-Anne
dc.subjectAfrikaans poetry -- History and criticism
dc.titlePoësie in 'n Grensland-situasie : verkenning van die ontwikkeling van 'n tema en 'n houding in die Afrikaanse digkuns
dc.typeAcademic thesis

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Po__sie_in__n_Grensland-situasie___verkenning_van__vital_3638.pdf
Size:
21.63 MB
Format:
Adobe Portable Document Format