Die Afrikaanse drama (1920-'39) as spieël van die Suid-Afrikaanse volkslewe met inleiding oor die Afrikaanse drama as kunsgenre

dc.contributor.authorVan der Spuy, M T
dc.date.accessioned2026-03-06T07:38:30Z
dc.date.issued1942
dc.description.abstractInleiding:'n Drama moet bo alles 'n direkte voorstelling gee van 'n natuurlike handeling, wat 'n aantal deur die kunstenaar geskape karakters deurmaak. Die wese van die drama is dus handeling. Allermins is drama 'n met gesprekke aangeklede verhaal, maar ook is drama geen blote karakteruitbeelding nie. Die handeling moet die uiterlike, maar veral die innerlike uitbeeld: Die psige van die mens, sy gevoelens, neiginge, hartstogte, ideë, in hulle skakeringe en wisselwerkinge - hier lê die gebied van die dramaturg. Maar wat 'n dramatiese handeling uitbeeld, moet meer wees as die menslike geaardheid, dit moet die lewe self wees.
dc.format.extent194 pages
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.urihttps://researchrepository.ru.ac.za/handle/123456789/9275
dc.languageAfrikaans
dc.publisherRhodes University, Faculty of Humanities, School of Languages
dc.rightsAll degree certificates issued during the period 1904-1950 were issued by the University of the Cape of Good Hope/University of South Africa. Unisa owns the copyright of all Rhodes theses up to 1950
dc.subjectUncatalogued
dc.titleDie Afrikaanse drama (1920-'39) as spieël van die Suid-Afrikaanse volkslewe met inleiding oor die Afrikaanse drama as kunsgenre
dc.typeAcademic thesis
dc.typeMaster's thesis
dc.typeMA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
vital_21117+SOURCE1+SOURCE1.2.pdf
Size:
36.07 MB
Format:
Adobe Portable Document Format