Verkenninge in die woordeskat van die poësie met spesiale verwysing na N. P. van Wyk Louw

dc.contributor.authorDe Villiers, Aart
dc.date.accessioned2026-03-04T14:42:25Z
dc.date.issued1957
dc.description.abstract[From Introduction]. Soos die titel aandui, wil hierdie skripsie bloot verkenninge wees. Dit sal vir die leser duidelik wees dat dieselfde metode van benadering wat ek hier op sekere aspekte van die woordeskat van van Wyk Louw se poësie toegepas het, ook op ander woordsoorte toegepas sou kan word, en ook op die werk van ander digters. As 'n mens die gegewens wat jy so verkry, histories sou beskou, sou jy 'n baie interessante kykie kry op die ontwikkeling van die woordeskat in die Afrikaanse poësie. ln die beste van een skripsie is so iets egter, soos duidelik sal blyk, nie moontlik nie. Later, voel ek, sou miskien met vrug op dié grondslag voortgebou kan word.
dc.description.degreeMaster's thesis
dc.description.degreeMA
dc.format.extent148 pages
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.otherhttp://hdl.handle.net/10962/d1014742
dc.identifier.urihttps://researchrepository.ru.ac.za/handle/123456789/7612
dc.languageAfrikaans
dc.publisherRhodes University, Faculty of Humanities, School of Languages
dc.rightsDe Villiers, Aart
dc.subjectLouw, N. P. van Wyk (Nicolaas Petrus van Wyk), 1906-1970 -- Criticism and interpretation
dc.subjectAfrikaans poetry -- History and criticism
dc.titleVerkenninge in die woordeskat van die poësie met spesiale verwysing na N. P. van Wyk Louw
dc.typeAcademic thesis

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Verkenninge_in_die_woordeskat_van_die_po__sie_met__vital_3644.pdf
Size:
17.01 MB
Format:
Adobe Portable Document Format