Gewestelike verskynsels in die Afrikaanse spreektaal van Oos-Kaapland met spesiale verwysing na Albanie

dc.contributor.authorVan der Mescht, J W F (Johannes Willem Frederik)
dc.date.accessioned2026-03-04T14:42:25Z
dc.date.issued1977
dc.description.abstractBy 'n dialekgeografiese studie van hierdie aard sal dit by uitstek die verstandigste wees om te begin by 'n omgewing waarin die ondersoeker gebore is en grootgeword het. Die omgang van die ondersoek en die uitgestrektheid van die gebied wat hierby betrokke is maak dit egter vir 'n boorling net so moeilik as vir 'n goeie waarnemer uit enige ander spraakgebied wat ook daartoe in staat behoort te wees om bepaalde foniese, leksikale, grammatiese, semantiese en sintaktiese verskynsels, eienaardighede en tendensies in die spreektaal op te merk. My bekendheid en omgang met Afrikaanssprekendes in hierdie streek wil ek nietemin kortliks soos volg aandui: (a) Wat vir hierdie studie as "randgebiede" beskou kan word. Gebore en opgegroei in Willowmore (19 jaar), onderwysopleiding op Graaff-Reinet (3 jaar). Onderwysondervinding In die distrik Steytlerville (2 ½ jaar). (b) Die eintlike ondersoekgebied. Onderwysondervinding in Oos-Londen en omgewing (6 jaar) , Grahamstad (10 ½ jaar) afgesien van talle lisensies in Oos-Londen en Port E1izabeth en besoeke aan omliggende dorpe en distrikte.
dc.description.degreeMaster's thesis
dc.description.degreeMA
dc.format.extent115 pages
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.otherhttp://hdl.handle.net/10962/d1014568
dc.identifier.urihttps://researchrepository.ru.ac.za/handle/123456789/7611
dc.languageAfrikaans
dc.publisherRhodes University, Faculty of Humanities, School of Languages
dc.rightsVan der Mescht, J W F (Johannes Willem Frederik)
dc.subjectAfrikaans language -- Dialects
dc.titleGewestelike verskynsels in die Afrikaanse spreektaal van Oos-Kaapland met spesiale verwysing na Albanie
dc.typeAcademic thesis

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Gewestelike_verskynsels_in_die_Afrikaanse_spreekta_vital_3643.pdf
Size:
14.65 MB
Format:
Adobe Portable Document Format