'n Ondersoek na Afrikaanse beskouings oor die kortverhaal met besondere verwysing na enkele nuwer Afrikaanse verhale

dc.contributor.advisorBrink, André P (André Philippus), 1935-2015
dc.contributor.authorDu Toit, P A
dc.date.accessioned2026-03-04T14:42:21Z
dc.date.issued1974
dc.description.abstractDit is reeds deur andere gese: dat die "vernuwing van Sestig" in die Afrikaanse prosa die Afrikaanse prosakritiek tot bestekname gedwing het soos die vernuwing in die poësie van Dertig die kritiek van daardie tyd. En waar die vernuwing in die prosa ook op die gebied van die kort prosakuns so duidelik op die voorgrond was, kan daar wel gevra word: hoe geldig is die teorieDit is reeds deur andere gess: dat die "vernuwing van Sestig" in die Afrikaanse prosa die Afrikaanse prosakritiek tot bestekname gedwing het soos die vernuwing in die poesie van Dertig die kritiek van daardie tyd. 2 En waar die vernuwing in die prosa ook op die gebied van die kort prosakuns so duidelik op die voorgrond was, kan daar wel gevra word: hoe geldig is die teorieë wat in Afrikaans so eksplisit oor die "kortverhaal" opgestel is vir die nuwer Afrikaanse verhaalkuns? en daarby: hoe geldig is die nuwer, meer teksgerigte beskouings in Afrikaans? Die vraag is die kern van die huidige studie.
dc.description.degreeMaster's thesis
dc.description.degreeMA
dc.format.extent274 pages
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.otherhttp://hdl.handle.net/10962/d1011504
dc.identifier.urihttps://researchrepository.ru.ac.za/handle/123456789/7598
dc.languageAfrikaans
dc.publisherRhodes University, Faculty of Humanities, School of Languages
dc.rightsDu Toit, P A
dc.subjectShort stories, South African (Afrikaans) -- History and criticism
dc.title'n Ondersoek na Afrikaanse beskouings oor die kortverhaal met besondere verwysing na enkele nuwer Afrikaanse verhale
dc.typeAcademic thesis

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
n_Ondersoek_na_Afrikaanse_beskouings_oor_die_kortv_vital_3628.pdf
Size:
41 MB
Format:
Adobe Portable Document Format