Semantiese velde en die onderrig en aanleer van Xhosa-woordeskat

dc.contributor.authorVenter, Johannes Andreas
dc.date.accessioned2026-03-04T14:42:18Z
dc.date.issued1980
dc.description.abstractUit Inleiding: Hoe belangrik is die aanleer van woordeskat by die verwerwing van 'n vreemde taal? Indien dit van besondere belang is, kan met reg gevra word: watter beginsels moet in ag geneem word by die opstel van metodes en tegnieke om die aanleer van die woordeskat met optimum effektiwiteit te laat plaasvind? Wat is die teoretiese basis vir sulke metodes en tegnieke? Hierdie is enkele vrae wat in hierdie ondersoek aan die orde sal kom. Die begrip "semantiese velde" of "betekenisvelde" is 'n idee wat in die jongste tyd heelwat aandag geniet by linguiste. Die konsep "betekenisveld" veronderstel twee kenmerke van die leksikon: 1. Dat die betekenisaspek van elke individuele leksikale item, kragtens kontras bestaan en dat hierdie kontras tussen betekeniskomponente van leksikale items in die leksikon teregkom, veral binne 'n betekenisveldsiening. 2. Dat die leksikon kragtens die relasies tussen die leksikale items 'n georganiseerde en gestruktureerde versameling is. In ons ondersoek sal dit dus hoofsaaklik gaan oor: 1. Bestaande metodes en tegnieke om woordeskat te onderrig. 2. Bestaande toerieë oor die gestruktureerdheid van woordeskat. 3. Die moontlikhede wat hierdie teorieë inhou, om die onderrig van woordeskat meer effektief te laat plaasvind.
dc.description.degreeMaster's thesis
dc.description.degreeMA
dc.format.extent289 pages
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.otherhttp://hdl.handle.net/10962/d1003814
dc.identifier.urihttps://researchrepository.ru.ac.za/handle/123456789/7586
dc.languageAfrikaans
dc.publisherRhodes University, Faculty of Humanities, School of Languages
dc.rightsVenter, Johannes Andreas
dc.subjectXhosa language -- Semantics
dc.subjectXhosa language -- Vocabulary
dc.subjectXhosa language -- Study and teaching
dc.titleSemantiese velde en die onderrig en aanleer van Xhosa-woordeskat
dc.typeAcademic thesis

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Semantiese_velde_en_die_onderrig_en_aanleer_van_Xh_vital_3606.pdf
Size:
26.94 MB
Format:
Adobe Portable Document Format