Die dood, die minnaar en die oedipale struktuur in die Ingrid Jonker-teks
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Rhodes University, Faculty of Humanities, School of Languages
Abstract
From Inleiding: In dié inleiding word die implikasies van die woord "teks", asook die resepsie van die Ingrid Jonker-teks in die lig van haar dood, en 'n eie benaderingswyse, in teenstelling met die tradisionele kritiese metodes, bespreek. 1.1 Die teks: Die Ingrid Jonker-teks behels (met die dood, die rninnaar en die OedipaIe struktuur as uitgangspunt) aIIes waarop die woorde "Ingrid Jonker", as teks - die parentese tussen die datums op haar grafsteen - dui. Dit beteken dat genre-onderskeidinge en die onderskeid biografie en literatuur opgehef word. Verdere implikasies van die woord "teks" gaan vervolgens ter inleiding ondersoek word. Daar sal ruim gebruik gemaak word van die literêr-teoretiese en filosofiese veronderstellinge van Julia Kristeva, Maurice Blanchot, Jacques Derrida, Jacques Lacan, Pierre Macherey en Roland Barthes.